Meer oor IBE

Ian Bossert Entertainment maak gebruik van opname ateljee in Johannesburg wat spog met splinternuwe internasionale opname toerusting, nuutste tegnologie en ateljee.

Ons bied die volgende dienste:





Musiekproduksie en opname-ateljee:Musiekopnames, programmering, ‘mastering’, redigering,verskaffing en maak van agtergrondsnitte, agtergrondstemme, stemafrigting, vervaardiging van cd’s op internasionale kwaliteit standaarde. 

 

Videoproduksie en vervaardiging:

Ons vervaardig, konseptualiseer, versprei en skiet musiekvideo’s asook televisie-advertensies en lewendige musiekvertonings vir DVD.

 

 

 

Kunstenaar- en loopbaanbestuur:

 

Ons bestuur geselekteerde kunstenaars, akteurs en ander sterre  

 

 

Besprekingsagentskap:

 

Ian Bossert Entertainment bespreek alle kunstenaars en vermaaklikheidssterre volgens ons kliente se behoeftes vir enige funksie.

 

 

Klank en Beligting:

 

Ons bied klank en beligting vir enige funksie, skoue en feeste tot en met 20 000 mense binnenshuis sowel as buitelug. Ons klank en beligting is op industrie standaard en voldoen aan enige kunstenaar(s) se klankspesifikasies. Ons verskaf ook ‘backline’ volgens kunstenaars se klankspesifikasies.

 

 

KLANK:

JBL
Community/Dynacord Monitors

 

 

AMPS:

CA 18 Crest Amps

CA 12 Crest Amps

Crown Amps

QSC Amps

 

 

TOERUSTING:

Soundcraft/Mackie

Anti Shock Professional Double Cd Player

Fostex Reverb/Delay Unit

Digital Processor

Shure UHF Cordless SM58 and Beta 58 Mics

DI Boxes

Mic Stands

 

 

BELIGTING:

PAR Lights

Moving Heads

Strobe Lights

Hazer(Smoke machine)

Multi Colour Effects Light

Intelligent Lights

DMX Lighting Controller

Lighting Mixing Console

8mx4m Light Trussing

3 Fase Power Unit

Laser Lights

 

Die toerusting wat ons gebruik is van die hoogste gehalte en slegs bekende en betroubare handelsname word gebruik.

 

 

IBE verskaf ook:

 

Springkastele, Narre, Kulkunstenaars, Seremoniemeesters, Beoordelaars, TV, Radio en ander vermaaklikheids-persoonlikhede by die geleentheid self. Grootskerm TV’s kan ook gereel word.

Ons verskaf klank en beligting vir verskeie funksies asook Dj’s vir troues.

Grafiese Ontwerpdienste, Buitemuurse Banniere, Vlae, T-hemde en verskeie ander klere met jou handelsmerk op, Korporatiewe geskenkpakke, toelatingsbandjies by feeste, VIP tags en lanyards en meer.

Kopieskryf, Webbladontwerp, Verhoogstilering en Dekor is ook beskikbaar.Kroegdienste, Radio Advertensies, Multi-media en verhoogaanbiedings, Markiestente, Kunstenaarsbesprekings en Kunstenaarbestuur asook opnames, Opname Ateljees, Musiekvideoproduksie, Fotografie, Opleiding en ook kursusse in die vermaaklikheidsbedryf.

 

 

Ideale geleenthede vir ons dienste:

 

Veilings, Fondsinsamelings, Verhoë, Korporatiewe Funksies, Spanbou, Funksiebestuur, Troues, Damesoggende, Jaareindfunksies, Produkbekendstellings, Promosies, en Musiekfeeste.Vir enige ander dienste, doen gerus navraag.

Vir n gratis kwotasie sonder verpligting, kontak Ian Bossert Entertainment by ibevents@worldonline.co.za