Vaatjie (Gerhard Odendaal)

 Gerhard Odendaal beter bekend as Vaatjie van die televisie reeks Molly en Wors werk tans aan sy tweede cd.Vaatjie tree landswyd op as MC en maak ook ‘n paar liedjies deel van sy vertoning. Gerhard is te sien in talle rolprente en ook verskeie TV produksies.Sy optredes is skreeusnaaks en ‘n moet vir elke fees.In 2012 is sy bestuur oorgeneem deur Ian Bossert Entertainment.Kyk gerus na Vaatjie se nuustste musiekvideo, “Sterk Drank maak my niks nie”: